Kwaad Raak en Slaap
deur: anoniem
Dank god 2de kanse bestaan nie,
vergenoeg die toekoms in
raak foute stories wat jy kan aftel
op die wonde op my bors
My woede
My kors
My binneste 'n gemors
Dit beskerm teen die waarheid,
en daaroor is ek werklik spyt.
Agter my Self en my haat weg gaan gekruip,
Dood geruk met geen besluit
Hardloop jou gewete uit.
20-08-2018