Kerk 2
deur: Hartbons
Ek kyk "Kunsvlyt" op Kyknet soos 'n ou tannie op 'n Sondagaand. (Dis 'n program oor Afrikaans tannies wat arts + crafts doen.)
Hy's doenig in die kombuis met ons Marmite + kaas toasties en Earl Grey.
Is hierdie realiteit uiteindelik beter as die gedeelde droom?
27-10-2019