Joune

Verby

deur: Purple_pixie13
Die stilte tussen my en jou Is afstand wat ek moes kry Hoe kon ek wratig my hart met jou vertrou Was soo verlief verlore En nou, dank die Vader, verby.

12-09-2018

Alles

deur: Purple_pixie13
Miskien sal dit makliker wees vir my As ek dit net erken Hoe ek jou mis In alles

10-09-2018