Joune

kraaifontein killers

deur: afrikana_uit_brackenfell
Goue akkerblare Blinknat baksteen sypaadjies Dwarrelende molmreuk Vet druppels maak kringe in plasse Steenkool wolke en ver blitse Geel ligte deur blokkiesglas vensters Swaar jasse en lesbian check serpe, stoom dryf bokant wegneem koppies ingeboë posture en europese uitdrukkings ligkaatsings op teerpaaie swiesjende-swoesjende bande nat grond-plof met elke tree druppel swanger blare aan struike en duidelike kleure FOKKEN POESPRETENCIOUS, MAAR ARTICULATE. WAT WIL JY HÊ MOET EK SÊ WANNEER HY SY DOMMIGHEID OOR MY SKOOT KOM UITKOTS? ...dan wys jy hom maar waar Dawid die wortels gegrawe het. (en jy hardloop om die boardroom tafel tot die staffie ophou blaf)

04-10-2018