Joune

.

deur: angs
dalk moet ek net my mond oop maak, dalk moet ek net praat, maar ek weet net nie wat nie. dalk wanner ek daai trui dra, dalk wanneer jy weer daar staan, dalk oor waar jy vandaan kom, dalk wat jy studeer, dalk doen ek die net aan myself.

23-05-2019