Joune

Hardloop

deur: brotherlouislouislouis
Die oggendgloed ontbied my na 'n baan van sweet en teer Waar voeteval met hartklop smelt Sweep-streel die vlees in submissie Om paaie te vleg na Bestemmings sonder adres

17-09-2019