Joune

*Vat n sigaret*

deur: eks.talita.x
***Persoon light n sigaret en kyk soos n cowboy in my oë, maar verby my siel***Hy kyk verby my siel, maar steeds dieo in my oëEk hoor hoe kletter my ma se gedagtes soos dit verby my ore vliegHulle wil weet hoekom eet ek nieEn hoekom slaap ek nieEn hoekom is ek soos ek isEk lig my skouers en vat ook n sigaret,

24-10-2019

Jy.

deur: @eks.talita.x
Jys ń doos, maar...Jou sigaret as wat nog aan my kussing vas klou herinner my aan hoe jou armhare teen my vel geskuur het en hoe jou lippe teen my nek kon smeltJys steeds ń doos.

17-10-2019

Nie eintlik nie .

deur: eks.talita.x
Soms voel ek okaymaar nie eintlik nie,Net in ma se arms, of pa se bakkie, maar soms is dit juis die plekke waar ek die minste in die wereld wil wees, dan dink ek weer daaroor, wantEks okay, wel nee nie eintlik nie

30-10-2019