Joune

Speakeasy

deur: ekwasvanaandgetroudmetvavushkaensywasfantasties
Aaaai Kev... Aai aai Kev. Dis fokken snaaks. Vavushka is de moerin vir jou, "Keenan" en dan is daar Gerrie se ma se avontuurlustige vagina. Waddefok en gay John. Aaai Kev. Jy wys jou nipples vir die verkeerde mense. Maar dit score vir ons baie, báie gratis drank. "Vavushka" is wit van die woede. Maar dis free drinks. Wys daai tepels en laat die closet gays swoon. Ek voel 'n fok. Ons het entertainment vir 'n aand. Wanneer laas het jy op Goeie Vrydag sóveel pret gehad?

19-04-2019