Joune

Tuin van Eden

deur: jancevanrensburg
die viooltjies van my vreeswas fyndie gelaat van jou gesig was reinmet prag & prentjie & prieelskyn jy sag in die Spieëlvan Sy Onbaatsugtige Tuin.

20-10-2019