Joune

Geboortevlek - John Berke

deur: johnberkeproduksiesgmail.com
Jissis ja ek is wit. Sarkasties: "sien jy dit op my gesig of ryk jy dit aan my klit" Wit pigment geboortevlek, Nasionale Party oor my lyf gestrek. Ek verstuk aan hierdie born free bullshit - hier waar ek op my kakhuis sit en masturbeer. O Heer! Red my.

06-08-2018