Joune

Bid Vir My

deur: joneliavt
Slaap met die Bybel langs jou bed Wag vir God om jou te red Weet nie hoekom jy nog aan hierdie gebede klou Dis tog net nóg 'n man wat jy nie kan vertrou

18-01-2019

Gebreek

deur: joneliavt
Die branders en my hart maak 'n gelyktydige breek, tot die gety ons terugtrek en nuut uitspoel.

04-01-2019

Trane

deur: joneliavt
Vandag het ek genoeg gehuil Oor die verlede, oor die toekoms Oor die dinge en die mense wat ek nie kan beheer nie Ek gaan nou slaap, my kop is seer

19-05-2019