Joune

Die Smart Gevaar

deur: kitchendutch
Verwyte, uit gebyt... Besluite ut gesmyt... Fluit fluit... Fluit fluit... Konstant bewe, Lewe op sigarette gebede... Want ons sit die nasie in Stagnasie. Tog will almal 'n huisie by die see hê, in die hede? Niemand is eintik meer verbaas nie. Te miste het ons nog die see. Grafeer jou betekenis met swart op wit. Permanente monoloë van onderdrukte Tourettes. Die wyse kan net sê ons moet bid. Beton oorloë, Stagneerde onder konneksie. Ek wou net jou hart bewaar.... Welkom by die Smart gevaar. Kontak gemaak... Konstant wraak... Kontant gemaak... Kont, Kak, Braak... Voorgeskrywe anti-depressie of Korreksie? Ek wou net jou hart bewaar.... Bewe jouself vir die nuwe resessie. Maak of braak vir jou bewaar. Vir Nou. Konstant blaam... Konstant wraak... Kontant gemaak... Kont, Kak, Braak... Vir Nou okay.... Verwyte, uit gebyt... Besluite ut gesmyt... Fluit fluit... Fluit fluit... Jou storie is uit. Ek wou net jou smart bewaar.... Welkom by die hart gevaar.

21-06-2019