Joune

Hoekom

deur: mada_oosthuizen
En eendag sal ons terugkyk en verstaan ,hoekom die duisternis onbeantwoorde vrae in die lug laat rond sweef en deurmekaar harte wat lek oor die vloer smeer

19-06-2019

My wens

deur: mada_oosthuizen
Gee vir my n sonsak waarheen ek my drome kan stuur Gee vir my arms wat om my kan wees en die liggaams taal praat wat ek verstaan. Gee my God in jou hart en geloof in jou oë Gee my vertroue dat ek nooit sal breek . Soen my sodat ek jou liefde kan proe. Wys my deur jou dade sodat ek kan verstaan dit die moeite werd was om vir jou te wag...

08-12-2019