Joune
.
deur: natani_jacobs
Jy was ñ veertjie wat ek in my hare gedruk het.
Die mense het gesê: ag dis te pragtig, en ek't saggies aan jou gevat.
kort-kort gevoel of jy daar is
Jy was ñ skulpie wat op my bedkassie gelê het.
Effens pronkend, tog onskuldig,
en ek't skaamteloos vir jou gekyk.
kort-kort gewonder of jy waar is
03-12-2018