Joune
La Luna
deur: terblanche_jordaan
I heard your chant dear moonlight
My sweet goddess bright and bare
Who tears apart my astral plain
To heal my heart with prayer
I am blessed by your potential
Use your words to clean my soul
Since you help me see the broken
When I know what makes me whole
03-08-2018
Jou Gedig
deur: terblanche_jordaan
In die middel van nêrens
Omring ek myself met jou
Tussen gedigte van ons verlede
Want die toekoms kom te gou
Soveel woorde bly oor in ink
Op papier wat bestaan uit vlees
Soveel boeke om te dra
Maar jy is al wat ek wil lees
Want in die middel van nêrens
Omring ek myself met jou
En al dink ek nie teveel nie
Klop my hart darem net vir nou
03-08-2018