Joune
Seer
deur: the.stroy
liefde, vandag, vir my.
verniet verniel
huiwerige geraamtes.
verniet vernietig
Virfokkengeenrede.
00:20 | 24th of September 2018, Monday morning.
03-10-2018
Vir Mel
deur: the.stroy
Hiers na die aande wat ons in die nag gery het
Snaakse rap geluister het, n sigaret gedeel het
Hiers na die aande wat ons te veel wyn weer eens by tannie judy se huis gedrink het, oor rooi ligte ry en
Skelm saam heidi rook, en net weer kind kon wees.
02-08-2018