Joune
Oorkant my
deur: verbeeldings.wereld.hartjie
Ek het een kant gaan staanAl was die jare al verbyDie konsepJy was te verDaar ander kant die tafelWaar jy uitstaar na die seeEk wou net na jou toe loopAl was daar n stormDit het baie gekosMaar ekt geweetJy was deel van die planOm alles te vergeetNet lief te weesVir mekaar
10-10-2019
Ruiter
deur: verbeeldings.wereld.hartjie
Dis agtuurMy oorfone ingeplug
Buite
Na die donker blou see
En net die liggies wat weerkaats
Spoegwolf speel en al wat ek aan dink
Is die akoestiese kitaar weg gebere
Ek wou weer begin
Voordat ons weer sê als is uitgedink
My kop in die wolke
My hart by jou
Dis al waaroor ek wou speel
Lewe wat op repeat was
Dit was n foto
Daar ver in die noorde
n dromer
Opsoek na iets
Iets soos jy
Maar ek wag nog
Hier op jou
14-10-2019
Glans
deur: verbeeldings.wereld.hartjie
As die son weer moet skynSkyn hy net vir jou
Vir al die grys oomblikke
En vir al die blou maandae
Ekt gehoop vir oop lug
Sodat jy dinge kon sien
Skoon en sonder perke
Jy verdien meer
Meer as seer
Maar leer van die seer
Om die ware dinge te sien
14-10-2019
Glo
deur: verbeeldings.wereld.hartjie
In my gedagtes het die lewe gegaan oor die prag liefde en die samesyn van jonk wees.Vandag is en het ek albei, maar n verlore siel sal mens bly
17-10-2019